Bid-uur – 3de kwartaal 2011

BID-UUR

Soos reeds ‘n aanvang geneem het in die 2de kwartaal, bid ons van 20 Julie af elke Woendagaand van 17:30-18:30 in die gebedskamer vir die gemeente.  Almal is welkom om aan te sluit.  Rethie van Niekerk.

     

Trackback from your site.

Leave a comment