Bid die Woord – Daniël 9 – Youtube en kerk Sondag 09:00

Die hele Bybel is ‘n belofteboek. Beloftes wat God nie verniet gemaak het nie. Beloftes waarop Hy nie teruggaan nie. Beloftes wat Hy nie net van plan is om te hou nie, maar inderdaad altyd hou. Elkeen van hierdie beloftes in die Bybel is van betekenis vir ons. Direk en indirek. Kom leer by Daniël hoe dit werk met ‘n illustrasie uit die gebedslewe van George Muller.

Maak 'n bydrae

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.