Besoek die Kerkbiblioteek!
Vir boeke, videos en DVD’s oor Naslaanwerke, Geestelike groei, Net vir die vroue / manne, Spesiaal vir tieners / kinders, Huwelik en gesin, Christelike fiksie/ biografieë / sendingverhale, Spesifieke probleme … en nog meer.
Direk na die oggenddiens, aan die bokant van die trap by die konsistorie.
Trackback from your site.