Berei voor vir Sondag se Nagmaal

Sondag is Nagmaal! (Daar gaan wel kategese en toepassing vir die kinders wees.) Ouers, onthou om vooraf met jul kinders te gesels oor die betekenis van die Nagmaal. As jy wil, kan jy hierdie boekie gebruik.

     

Tags:

Trackback from your site.

Leave a comment