Basaar 2018

Basaar!

Vrydag 24 Augustus

vanaf 16:00

Koek, pannekoek, lekkergoed, pudding, jaffels, braaivleis, pizza, 4×4, hope pret vir kinders:  springkasteel, skyfskiet, hindernisbaan, crafts.

Kom kuier saam!

basaar, kermis, pannekoek

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.