Barcelona Sopkombuis Kerspartytjie

Dansy ‘n klomp mense se samewerking en skenkings, kon ons verlede jaar ‘n Kerspartytjie hou vir bykans 800 kinders uit Helenvale!  Baie dankie aan elke gemeentelid wat so ruimhartig bygedra het.  Dankie aan die Bybelstudiegroep wat weeklikse bydraes gee vir die Barcelona Sopkombuis.  Dankie vir Brian van Maranatha, wat met Pick-n-Pay gereël het dat elke kink ‘n geskenk en skryfbehoeftes gekry het.  Dankie aan die selgroep wat die inisiatief en voortou met die reëlings geneem het.  Baie dankie aan die lidmate wat elke week getrou hierdie bediening ondersteun.

 Kyk op ons gemeente se facebook bladsy vir foto’s.

     

Trackback from your site.

Leave a comment