Skip to main content

Angel of the Lord – Aanddiens 25 Augustus 18:30

Die Engel van die Here is een van die mees fassinerende geestelike wesens in die Hebreeuse Bybel. Elke keer as hierdie figuur verskyn, word hy uitgebeeld asof hy God is, maar ook ‘n engel wat deur God gestuur is. In episode vyf van ons reeks ondersoek ons hierdie paradoksale karakter en ontdek hoe die Engel van die Here ons voorberei op die grootse aansprake wat in die Nuwe Testament oor Jesus gemaak sal word.

Ons invalshoek is die verhaal van Gideon in Rigters 6.

Sondag 18:30 NGK Somerstrand.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.