Alpha Huwelikskursus – Deon Binneman – 4de kwartaal 09

Alpha Huwelikskursus – Deon Binneman

Oor 8 weke gesels egpare oor belangrike sake wat maklik in die gejaag van die daaglikse lewe nie aandag kry nie. Elke paartjie se privaatheid word gerespekteer. Koste: R100 per paartjie vir die werkboek en R30 weekliks per persoon vir die etes.

     

Trackback from your site.

Leave a comment