Al ons kinders welkom by nagmaal

Ons vier nagmaal hierdie Sondag, 1 September 2019. Almal is welkom. Veral ons families met hulle kinders.

Ouers kan hier ‘n boekie aflaai met ‘n paar idees oor hoe om met jou kind vir die Nagmaal voor te berei.

Ons moedig ouers aan om kinders deur die diens te begelei en te verduidelik wat aangaan. Julle is welkom om vir hulle te fluister!

Hier is ‘n paar wenke vir verskillende ouderdomme:

     

Trackback from your site.

Leave a comment