Aftree-oorde Pinkster 2018
Pinkster 2018 by Waltonpark
Volkome eenheid…volkome blydskap
Prediker: Dr Kobus Prinsloo
“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie” [Joh 15:5] “Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly” [Joh 15:9] “Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees” [Joh 15:11]
Daar is net twee soorte mense – die wat gelukkig is en die wat ongelukkig is. Ware geluk kom van ‘n intieme verhouding en eenheid met Jesus Christus, soos die loot en die wingerdstok een is
Ken jy hierdie ware geluk?
Sondag 13 Mei: Een met Jesus [Joh 15:1-8]
Maandag 14 Mei: Bly in God se liefde [Joh 15:9-10]
Dinsdag 15 Mei: Blydskap van die vriende van die Bruidegom [Joh 3:29-30]
Woensdag 16 Mei: ‘n Lewe van Lofprysing [Efes 5:18-20]
Donderdag 17 Junie : NAGMAAL en: Hemelse Vreugde is vir Nou [Openbaring 19:1-9]
Dienste begin om 09:30
Almal is welkom. Bring jou vriende saam
Offers word opgeneem vir Bybelverspreiding
Ons sing saam vanaf 09:15