Aanddiensreeks #letsrise

Sondagaand is ons Eerstejaarsdiens!

Alle eerstejaars welkom!

Ons skop die jaar af met ‘n knal, gee bietjie inligting oor die gemeente en waar jy kan inskakel.

Hierdie kwartaal gesels ons oor Christelike waardes wat ons help om in moeilike omstandighede vir God te leef.

#letusrise! 

     

Tags: , , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment