Aanddiens vir studente, werkende jongmense, tieners en ouers

Ons begin Sondagaand met ‘n nuwe inisiatief. Ons wil die tieners en hulle ouers betrek by die erediens. Ons het die band uitgebrei met tieners. Ouers is ook welkom om deel daarvan te word.

Ons begin 18:00 met koffie en hot chocolate. Die kategese eindig 18:15 sodat die tieners kan bykom. 18:30 begin die erediens. Dit sal genoeg tyd vir Praise en Worship gee. Die preek is kort en prakties.

Ons wil ook by die vrae en voorstelle aansluit wat in jou hart leef. Sit dit in die voorstel-box vir oorweging.

Welkom! En share die diens met julle vriende en ander belangstellendes!

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.