Aanddiens 18 Augustus 18:30 – 4. Angels and Cherubim

En die boeie het van sy hande afgeval

Het jy geweet dat engele in die Bybel geen vlerke het nie? Of dat gérubs nie oulike, mollige babas is nie? In episode vier van ons reeks ondersoek ons die Bybelse uitbeeldings van hierdie geestelike wesens om te verstaan presies wie hulle is en watter rol hulle in die verhaal van die Bybel speel.

Ons kyk veral in Handelinge 12 na die rol van engele in die geloofsgemeenskap sowel as in die publieke gemeenskap.

Sondagaand 18:30

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.