Vryheidsdag 2018

Op hierdie Vryheidsdag bid ons vir ons land en haar leiers, vir vrede en vir voorspoed.

In die woorde van Vonkk 272:
Heer, ons bid as reënboognasie:
Op u almag vas vertrouend
wil ons saam ‘n toekoms bou.
In geloof ons land en mense
in u hande toevertrou.

Vonkk 272, Vryheidsdag

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.