44 liedere vir stiltetyd
Ek het ‘n playlist geskep vir musiek wat jy kan gebruik. Dit is 44 van ons Liedboek en Vonkk liedere soos uitgevoer deur ons koor en gemeente onder leiding van Albert Troskie. Jy is welkom om dit in jou stiltetyd te gebruik.
Sonja Lizemore
Beste Ds Chris.
Net n GROOT DANKIE vir die liedere. Dit is baie spesiaal.