30 Jaar geseën om te seën
Written by Marlein van Deemter on . Posted in Nuusflitse.
Die Here het ons in 2013 op besondere maniere geseën. Ons was ook bevoorreg om hierdie seën op verskeie maniere met mekaar en ander te kon deel.
Maak gerus hierdie vakansie iewers tyd om die jaar goed te deurdink: hoe het God jou vanjaar geseën? En jou gebruik om ander te seën?
Related