#1 Jesus is op 25 Desember gebore – Pulse Somerstrand 7 November 2021

Jy het sekerlik al die kersversierings in die winkels gewaar en gevra: “Waar is die jaar heen?” Ja, Kersfees is oppad. Die wêreldse prentjie van Kersfees kan mens egter maklik betower en somtyds mis mens die punt… Met Kersfees vier ons Jesus, ons Verlosser, se geboorte! Dit weet ons almal tog! Maar is Jesus op die 25ste Desember gebore? Kom vind uit en dink ook na oor wat dit vir ons as Christene se manier van “Kersfees vier” beteken.

Youtube

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.