Posts Tagged ‘gebedsflitse’

Gebedsflitse 12-18 Augustus 2012

SONDAG – Ps.40:5. “Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel. Sê vir die Here as gesin dankie dat julle hom kan vertrou vir alles wat julle nodig het. Deel julle behoeftes, vrae en bekommernis met mekaar.

MAANDAG – Lentefees 1 September. Bid dat dit ‘n geseënde en aangename geleentheid sal  wees. Kyk na die lys van tafels wat daar gaan wees en wat benodig word. Raak iewers betrokke..

DINSDAG – By die Selgroepe, Bybelstudiebyeenkoms, Bybelskool en erediens praat die Here met ons as lidmate. Bid dat ons as gemeente sal doen wat ons hoor.

WOENSDAG -“Geloof begin by die huis”. Bid dat die reeks wat die 19de begin vernuwing sal bring in ons huise, gesin, kinders, familie en die gemeente.

DONDERDAG – Bid dat die wil van die Here sal geskied in die besprekings en besluite van die Nasionale- Streeks- en Plaaslike Regering.

VRYDAG – Bid dat die Gees Ds Rethie van Niekerk en Dr Chris van Wyk sal lei in hulle voorbereiding vir Sondag se eredienste.

SATERDAG – Bid vir die videodiens in Walton Park se kapel. Dit beteken vir die Senior burgers wat nie meer in die kerk kan kom nie baie.

Continue Reading

Gebedsflitse 5-11 Aug 2012

SONDAG – Bendeleiers in PE het  handegevat, gebid en besluit om bendegeweld te staak. Bid dat hulle sal hou by hulle besluit en werk sal kry. Bendegeweld op die Kaapse Vlakte het buite beheer beraak. Bid vir ‘n oplossing.

MAANDAG – Die voortdurende nat en koue weer tref inwoners van informele woongebiede baie sleg. Bid vir beskutte huisvesting, kos en warm klere.

DINSDAG – Kyk na die lang lys van siek mense in die kerkblaadjie. Bid vir herstel en ‘n kennelike bewustheid van die Here se liefde en teenwoordigheid.

WOENSDAG -Selgroepe, Bybelstudiegroepe en die Bybelskoolskool is wonderlike geleenthede vir ons lidmate om geestelik te groei. Bid dat lidmate wat nog nie ingeskakel het nie, gelei sal word om dit te doen.

DONDERDAG – Die Here Jesus het gesê: “Sonder my kan julle niks doen nie..”  Bid dat die Finansieskommissie en die  Getuieniskommissie onder die leiding van die Heilige Gees sal funksioneer.

VRYDAG – Bid vir Dr Chris van Wyk, Dr Kobus Prinsloo en Wimke Jurgens wat voorberei vir Sondag se dienste.

SATERDAG – Vir seën op die verkondiging van die Evangelie landswyd sodat gelowiges in ons land met sy probleme die sout van die aarde en die lig van die wêreld sal wees.

Gebedsflitse 20-26 Mei 2012

SONDAG – Gesels met mekaar as gesin oor die betekenis van Hemelvaart en Pinkster. Bid saam . Vra dat julle gedurende Pinkster die stem van die Here sal hoor en onthou om te doen wat Hy sê.

MAANDAG – Bid dat ons gemeente in die week van Pinkster tot rus sal kom by die Here, met oorgawe sal luister wat Hy sê en besluit om so te leef..

DINSDAG –  Dank die Here  vir die    Bendeleiers wat  saam gekom het, hande gevat en gebid het. Bid dat die Heilige Gees hulle krag sal gee om te hou by wat hulle besluit het.

WOENSDAG – Die Sinode. Dat die sinode die Here se wil sal soek en deur die Heilige Gees gelei word. Die Here die predikante en kerkraadslede liggaamlik, emosioneel en geestelik sal versterk , almal saam sal bind en  besiel met ‘n hernude visie en roepingsbesef.

DONDERDAG – Vra dat die Pinkster-ete by Maranatha gesellig sal wees en liefdesbande tussen lidmate versterk.

VRYDAG – Bid vir dr Chris van Wyk wat voorberei vir Sondag se Pinksterfees Nagmaal. Dat die gemeente Pinkster op ‘n hoogtepunt met die diens sal afsluit.

SATERDAG – Bid vir seën op Klema se bediening, hulle personeel en vir Wimpke Jurgens wat die Woord bedien. 

Continue Reading

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    webmeester

    |

    Hi Jan. Die Here se Woord bly lewend en kragtig. In my eie herlees van hierdie preek het die Here self weer met my gepraat! Seën.

  • Avatar

    Jan Knoetze

    |

    Hierdie boodskap het my vanoggend weer hoop gegee. Ek het reeds besluit om op te gee met my roeping, nou vra ek weer die vraag; waar wil ons Here my hê? Dankie en God bless.

  • Avatar

    Tilla

    |

    Ons sien uit na lekker kuier!

  • Avatar

    webmeester

    |

    Dankie!

  • Avatar

    Mariette

    |

    Sowaar “food for thought”!
    Baie dankie…