Posts Tagged ‘doop’

Doop – Hebreërs 6:1-2

God gee vir ons die doop as ‘n genademiddel wat ons geloof en eenheid versterk.  Daardeur word ons met Christus verenig, van sonde gereinig, deel gemaak van die werk van die Gees, ingelyf in die Liggaam van Christus en geroep om te leef as burgers van God se koninkryk.

(Aanddiens teks onder ná oggenddiens se teks)

Continue Reading

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    Tilla

    |

    Ons sien uit na lekker kuier!

  • Avatar

    webmeester

    |

    Dankie!

  • Avatar

    Mariette

    |

    Sowaar “food for thought”!
    Baie dankie…

  • Avatar

    Mariette

    |

    Dankie Rethie. Ja, dit is beslis anders en maak ‘n verskil om dit te weet.

    Ek het vir Marie en Alf Kruger in UK die ‘link’ vir jou preek gestuur. Hulle gaan deur ‘n moeilike tyd met sy gesondheid. Sy sê in ‘n e-pos:
    Baie dankie, het pas die preek gelees. Goeie preek. Sal weer en weer.
    Ons sê vir mekaar ons moenie so verstrengel in ons stryd nou raak, dat ons nie rondom ons die goeie sien nie. Sluit so goed aan by Rethie se preek.

  • Avatar

    Rethie van Niekerk

    |

    Mariette, die 1953 Vertaling van vers 26 is ‘n direkte vertaling van die Hebreeus: “die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.” Die 1983 vertalers het “aangesig verhef” geïnterpreteer as “gebede verhoor”.