Studenteverblyf

Studenteverblyf-kleurHieronder is  beskikbare studenteverblyf. Indien jy behuising soek kontak asb. self die persoon wat dit beskikbaar stel. Ons kan ongelukkig net beskikbare behuising hier adverteer en nie aanvraag vir behuising nie. Indien jy verblyf wil adverteer stuur ‘n epos na marlein@somerstrandgemeente.co.za met die  besonderhede.

 >>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

23.10.2017

Studenteverblyf

Geskik vir ‘n manstudent. Dit is ‘n lekker groot kamer met sy eie volledige badkamer. Wifi ingesluit. Kontak Lizette sel nr 0826918770. 

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

19.10.2017

STUDENTEVERBLYF (2018) VIR  1  DAMESTUDENT

In Strandfonteinstraat, Somerstrand  –  R2000-00 per maand

–         Ruim gemeubileerde kamer in `n huis. Deel badkamer met een ander student.

–         Veilige, rustige en skoon verblyf agter elektroniese hekke en met `n groot pragtige ommuurde tuin

–         1½km van NNMU (student stap daarheen), Boardwalk en strande, 400m van gerieflike SPAR-inkopiesentrum, garage en kitskoseetplekke

–         Veilige onder skadunet parkering

–         Elektrisiteit en water by prys ingesluit

–         Wasmasjien beskikbaar

–         Deposito word vereis

–         Studente word streng gekeur

–         Doen slegs aansoek indien jy ernstig oor jou studies is

Kontaknommer: 0828463327

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

19.10.2017

Studente akkomadasie wat die volgende behels  

3 vertrek twoonstel

 1 slaapkamer (3×3 meter)

1 kombuis (3×3 meter)

 Stort wasbak en toilet

 Veilige parkeering

 Water en ligte deel van huur

 In ou Somerstrand gedeelte 

 Huur  R3350.00

Beskikbaar vanaf Januarie 2018

 Kontak     Jannie    074 2788106    

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

18/10/2017

 STUDENTE HUISVESTING 2018 (IN PRIVAAT WONING)

 7 BRIGHTONRYLAAN SOMERSTRAND  (By 2de Laan Kampus)

GEEN ROKERS ASSEBLIEF

 Luukse huisvesting met veilige parkering beskikbaar vir dames.   Kamers loop uit op n balkon met see uitsigte.

Deel n badkamer met een ander student.  Elke student het sy eie wasbak en laaie in die badkamer.

 Een buitekamer ook beskikbaar vir ‘n dame of man.   Baie veilig met eie badkamer en kombuis.

 Veilige parkering agter geoutomatiseerde ingang vir motors.

 Water, ligte en uncapped wifi ingesluit in huur. 

 Huurkontrak vir 10 maande  (Februarie tot einde November 2018)  R3 850 per maand

 Kontak:  Marie Albertyn : mlalbertyn20@gmail.com                          

 Tel:  0842513492 of 041-5831173

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

17.10.2017

***STUDENTEBEHUISING 2018***

BRIGHTONRYLAAN, SOMERSTRAND

Lekker ruim gemeubileerde slaapkamer

·         Deel `n badkamer en kombuis met een ander student

·         Veilige Parkering

·         Elektrisiteit, water&wifi ingesluit

Kontak: Elmarie Brink : elbri12@gmail.com / 0826465171

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

16.10.2017

Verblyf in Somerstrand  naby universiteit en Spar.

2 slaapkamer woonstel, vas aan huis, maar met aparte ingang.  1 Parkering agter ‘n geslote hek, maar plek vir nog ‘n voertuig, net buite hek.   Perfek vir 2 vriende / familie om te deel.

Ingeboude kombuisie, met kaste, yskas en twee stowe. Plek vir ketel en mikrogolf.  Badkamer met stort, toilet en wasbak.

Onbeperkte wi-fi.  Skoonmaak diens 1x per week.

R2 900 per persoon (kan beddens en ander meubels verskaf indien nodig, maar ook welkom om eie te bring)

Eienaar bly op perseel. Kontak Liesl op 0832265917 / liesl@bellbuoy.co.za

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

16.10.2017

Studenteverblyf  2018

 2 slaapkamer tuinwoonstel te huur@ R3200 per kamer ideaal vir  twee vriende om te deel.

 Veilige parkering vir 2 motors, Loop afstand van universiteit

 Basiese meubels +volle kombuis geriewe

 Water ingesluit, elek prepaid

 11 maande kontrak met Deposito gelykstaande aan 1½ maand se huur.

 Skakel asb Jannie 0832284865

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

02.10.2017

Volledig toegeruste bachelorswoonstel beskikbaar vir ‘n sober en verantwoordelike seniorstudent naby die Universiteit, Spar en NG Kerk.

Tarief is R3,300.00 per maand, Februarie tot November 2018.

Privaat ingang, volledige sekuriteitsisteem, wifi beskikbaar.

Geen etes, of wasgoed, of skoonmaakdiens beskikbaar nie.

Kontak: Tilla

Tel: +27 (0)41 5831333
Fax: +27 (0)865230475

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

29.09.2017

SOLOMON HOUSE  2018   – “A home away from home!

‘n Unieke en eksklusiewe, gemeenskaplike studentehuis wat ‘werk’ omdat dit goed bestuur word.

Huis met 7 slaapkamers, waarvan 5 kamers 2 volledige afsonderlike badkamers deel.

Kontrak:         

·         Kontrak beloop 11 maande.

·         Tydperk strek vanaf 15 Januarie tot 15 Desember.

·         Vereis ‘n deposito met suksesvolle aansoeke.

·         Tarief per maand vooruitbetaalbaar op die 27ste van elke maand.

Gemeenskaplike toegruste kombuis met skottelgoedwasser.

Ruim eetkamer en leefvertrek.

Wasgoeddiens ingesluit

Dakwaaiers in slaapkamers.

Lieflike oop stoep met swembad, braaiarea en goed versorgde tuin.

Veilig: Alarmstelsel met individuele “panic buttons”, diefwering asook elektriese omheining, sekuriteitskameras, veilige parkering vir al die studente binne die omheinde eiendom. Die woonbuurt van Extension 10 is uniek in terme van veiligheid, aangesien ‘n EPS-stelsel (Electronic Patrol System) in 2017 plek gestel is met uitstekende resultate.

Binne stapafstand van die Tweedelaan Kampus asook die see en die Boardwalk.

Wi-Fi en Internet onbeperk en vinnig.

Kamers gemeubileerd en word 1x week gediens; kombuis en badkamers word daagliks gediens.

Huisopsigter bedags, toesighouer saans; Tuinier een maal per week.

Kragleser; krag word verdeel en is additioneel.

Rook is verbode

Geen troeteldiere toegelaat

Doen slegs aansoek indien jy ernstig is oor jou studies, aangesien daar huisreëls geld. Onderhoude sal met voornemende studente gevoer word.

Kontakbesonderhede:

emma.wissink.nmmu@gmail.com             of            solomonhouse10@gmail.com

083 284 7365 [Emma]                                              082 403 1205 [Karen]

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

21.09.2017

LUUKSE PRIVAAT KAMERS BESKIKBAAR – SUMMERSTRAND (AVONMOUTH CRESCENT)

– Ruim studente kamers beskikbaar.

  • – Daar is ook a baie ruim dubbel kamer geskik vir twee maats wat wil deel. Die kamer word geskei deur n “dry wall” en het ook n “Kitchennette” ten volle toegerus, met yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei ens. Teen R2900 per person.

– Gelee in ou Somerstrand area in Avonmouth Crescent. 500 tree van Noord Kampus en 1,5 km van Suid kampus. 1km van die see en Boardwalk kompleks.

– Elke kamer is ten volle gemeubileerd. Dubbel bed, lessenaar, stoel, kant tafels, tv. Privaat ingang.

– Gemeenskaplike kombuis, Ten volle toerus, yskas, vrieskas, stoof, mikrogolf, ens.

– TV in kamers en “Uncapped” Wi Fi. R100 p.m.

– Swembad en braai geriewe

– R3,250 pm 10 maande kontrak

– Kamers word weekliks skoongemaak

– Kontak Pieter 0727019964

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

21.09.2017

 Akkommodasie vir een persoon : Somerstrand   2018

 ‘n Ruim Studio tenvolle gemeubileer is beskikbaar vanaf        1 Januarie 2018.Gelee in ‘n boomryke omgewing,1.5km van NMU Kampus in 2de Laan.Privaat parkering ,maar nie onder dak nie. Elektrisiteit en water; asook wifi is ingesluit. 

Dis geskik vir ‘n student of  ‘n werkende persoon. 

Deposito : R4000

Huur per maand :R4000 

Kontak Elizabeth 0712483346 of epos na <bettajacobs@gmail.com>

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

21.09.2017

Akkommodasie in Somerstrand. ‘n Groot eenheid om te deel ;elke persoon het ‘n privaat kamer met privaat,eie voordeur.Elektrisiteit en water ;asook wifi is ingesluit.R2900 pp. wat deel.Parkering naby die eenheid. Voorsorg is getref vir maksimum veiligheid.

Navrae kan per epos gerig word aan Elizabeth 0712483346 of epos na <bettajacobs@gmail.com>

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

15.09.2017

Self-catering, furnished rooms available @ R2900.00 per month.

Water and electricity is included.

1 Months deposit is required and lease is for 1 year.

Only quite, mature, non-smoker to apply.

Available to students or working persons.

 Address:  33 Admirality way, Summerstrand, Port Elizabeth

Contact person: Lynn Karanikola

Contact number: 073 135 9686

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

16.08.2017

Studente verblyf in Somerstrand

Een slaapkamer, badkamer en kombuis

Toegerus met al die noodsaaklike benodighede

Veilige parkering op perseel

Veiligheids bewus (kameras ens.)

Skakel asseblief 076 899 3594 of 041 583 1872 om te besigtig

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

15.08.2017

·         2 x  Bachelor eenhede beskibaar .

·         1 x 2 Slaapkamer eenheid.

·         Veilige parkering binne eiendom met elektroniese beheerde hek en elektriese heinings.

·         Wasmasjien, yskas, mikrogolfoond.

·         Gemeubileerd, modern en splinternuut.

·         Eienaar bly op perseel.

·         Tarief R 2600 to R 3200 per maand. 

·         Uncapped Wifi, water en elektrisiteit ingesluit.

·         Beskikbaar vanaf 1 September 2017 en 1 Desember 2017 vir 12 maande.

·         Gelee in Galpinstraat, in ouer gedeelte van  Somerstrand, naby The Boardwalk Casino.

 Gerrit du Plessis

 

e-mail: gerrit.duplessis2@transnet.net

Cell:       083 44 789 71

Tel:        041 – 507 8228

Fax:       0866 487 917

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

21.07.2017

Een slaapkamer woonstel met oopplan sitkamer en kombuis.

Stoof, mikrogolfoond en yskas ingesluit.

Gekoppelde alarm met “armed response”

Water en elektrisiteit ingesluit.

Wi-fi ingesluit.

Parkeerarea met hek.

 R4 300.00 per maand.

 Kontak Vince 082 900 9286

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

18.07.2017

Gemeubileerde ruim kamer met badkamer in woonstel in 5 de laan, Somerstrand, beskikbaar.

Deel kombuis en sitkamer met een ander persoon.

Geskik vir verantwoordelike, senior dames student. 

Kombuisgeriewe met yskas, mikrogolf, stoof en wasmasjien.

Sitkamer met bank

Parkering binne geslote erf.

Onbeperkte Wifi.

Elektrisiteit en water in kamerhuur ingesluit.

Kamer is beskikbaar vanaf 1 Augustus 2017.

 Huur per maand: R 2,700

Deposito gelykstaande aan een maand se huur word vereis.

 Kontak Annemarie op 083 9929 729

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

22.06.2017

Studentekamer 1

 Ruim gemeubileerde kamer met badkamer in 5 de laan, Somerstrand, beskikbaar.

Deel met niemand nie.

Geskik vir verantwoordelike, senior student of werkende persoon. 

Oopplan kombuis. Yskas, mikrogolf en twee-plaat stoof word verskaf.

Groot werksoppervlakte vir studies.

Groot kaste

Parkering binne geslote erf.

Onbeperkte Wifi.

Elektrisiteit en water in kamerhuur ingesluit.

Kamer is onmiddelik beskikbaar.

Huur per maand: R 2,800

Deposito gelykstaande aan een maand se huur word vereis.

******************** 

Studentekamer 2

 Gemeubileerde kamer met badkamer in 5 de laan, Somerstrand, beskikbaar.

Deel met niemand nie.

Geskik vir verantwoordelike, senior student. 

Kombuisgeriewe met yskas, mikrogolf en twee-plaat stoof.

Parkering binne geslote erf.

Onbeperkte Wifi.

Elektrisiteit en water in kamerhuur ingesluit.

Kamer is onmiddelik beskikbaar.

 Huur per maand: R 2,500

Deposito gelykstaande aan een maand se huur word vereis.

 Kontak Annemarie op 083 9929 729

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

23.05.2017

Studente woonstel beskikbaar vir hardwerkende, voltydse student vir 2017. (Deel met niemand nie)

·         Ruim slaapkamer en eie badkamer (stort,wasbak en toilet)

·         Ruim sitkamer met ingeboude  “kitchenette” toegerus met ys/vrieskas en mikrogolfoond

  • Ten volle gemeubeleer
  • Privaat ingang 
  • “Panic button” gekoppel aan gemonitorde alarmstelsel
  • Veilige parkering agter elektroniese hek. Elektriese heining
  • Kragleser in eenheid:   huurder betaal vir kragverbruik (Geyser op sonpanele)].
  • Selfwas: Wasmasjien beskikbaar vir 1x was per week met waspoeier verskaf
  • Gereelde Skoonmaakdiens
  • WiFi

Huur  R3,200 per maand vooruitbetaalbaar. *Deposito gelykstaande aan 1½ maand se huur.

Kontak:  Laetitia 082 2022345

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

 

     

Comments (15)

  • Avatar

    Mariska Calitz

    |

    My dogter en ‘n vriendin soek dringend ‘n 2 slaapkamer woonstel in Summerstrand of Humewood vir 2016 wat bekostigbaar is. My dogter is vlge jaar 3de jaar en haar vriendin begin reeds werk (mariskacalitz@yahoo.com).

    Reply

  • Avatar

    Ilana McLeod

    |

    Soek dringend verblyf vir 4 eerstejaar vroulike studente. Groot asseblief

    Reply

  • Avatar

    Pauline Gildenhuys

    |

    Soek dringend verblyf vir 2017. My dogter sal dan n 2de jaar student wees. Tel 0767545522.

    Reply

  • Avatar

    Karin Muller

    |

    Hi Ek is dringend opsoek na n woonstel vir my dogter vir volgende jaar maar dit moet loop afstand wees van 2nd Ave Kampus aangesien sy nie vervoer het nie.

    Hoop iemand kan help
    Baie dankie

    Reply

    • Avatar

      Elmarie Brink

      |

      Kontak my Gerus indien jy nog verblyf benodig

      Reply

    • Avatar

      Meghan

      |

      Kontak my indien u nog nie verblyf gekry het nie. Ekt een slaapkamer oop in n twee slaapkamer woonstel met eie aparte badkamer:

      Reply

    • Avatar

      Marie Albertyn

      |

      Ek het n heerlike kamer wat op n balkon uitloop met seeuitsigte. 300meter van die see in Brighton Drive. Baie naby 2de laan kampus.

      My nommers
      Huis: 041-5831173
      Sel: 0842513492

      Reply

  • Avatar

    Sorina Mellet

    |

    Ek is woonagtig in Middelburg Oos Kaap en is ‘n opsoek is na verblyf vir my seun vir volgende jaar (2017) . Hy gaan by die Suid Kampus studeer, so verkieslik ‘n plek wat loopafstand is, aangesien hy nie vervoer het nie.
    Hoop en vertrou dat iemand my sal kan help. Seengroete

    Reply

  • Avatar

    Leone Mulder

    |

    Ek is opsoek na verblyf (gesamentlik) vir my 22 jarige seun wat volgende jaar honeurs student is en my vriendin se 18 jarige seun wat volgende jaar argitektuur gaan studeer. Hy is van die Kaap en wil graag saam met iemand bly wat NMMU ken. Baie dankie!!

    Reply

    • Avatar

      Mariette

      |

      Skakel gerus vir Priscilla by 041 583 5447 of 082 822 7740.
      Groete

      Reply

    • Avatar

      Theresa

      |

      Hi Leone

      My seun is ook gekeur vir argitektuur, vandag. Ek wil hoor of jy reggekom het met verblyf en waar. Ons woon ook in die Kaap en sal wonderlik wees as hy iemand van hier ken. My nr is 082 515 4560 as jy my sommer kan whatsapp asb.

      Reply

  • Avatar

    Marie Albertyn

    |

    Ek het nog 1slaapkamer beskikbaar in n luukse huis met seeuitsigte vanuit jou kamer in Summerstrand. 300meter van die see.

    Kontak my gerus.
    Huis: 041-5831173
    Sel: 0842513492

    Reply

Leave a comment

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    webmeester

    |

    Hi Jan. Die Here se Woord bly lewend en kragtig. In my eie herlees van hierdie preek het die Here self weer met my gepraat! Seën.

  • Avatar

    Jan Knoetze

    |

    Hierdie boodskap het my vanoggend weer hoop gegee. Ek het reeds besluit om op te gee met my roeping, nou vra ek weer die vraag; waar wil ons Here my hê? Dankie en God bless.

  • Avatar

    Tilla

    |

    Ons sien uit na lekker kuier!

  • Avatar

    webmeester

    |

    Dankie!

  • Avatar

    Mariette

    |

    Sowaar “food for thought”!
    Baie dankie…