• Home
  • Roeping en waardes

Roeping en waardes

Logo270x135Somerstrand Gemeente is geroep om mekaar te begelei in geloofsvorming (LUISTER), sodat ons by God se werk in die wêreld kan aansluit (LEEF).

Ons gemeente verbind ons aan die volgende kernwaardes:

  • Ons verwelkom almal (Insluitend)
  • Ons luister na God (Geloofsonderskeidend)
  • Ons is en maak dissipels (Bybelse geloofsvorming)
  • Ons gee om (Verhoudings)
  • Ons reik uit (Gestuur)
  • Ons waag in die geloof (Waagmoed)
     

Leave a comment

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    webmeester

    |

    Hi Jan. Die Here se Woord bly lewend en kragtig. In my eie herlees van hierdie preek het die Here self weer met my gepraat! Seën.

  • Avatar

    Jan Knoetze

    |

    Hierdie boodskap het my vanoggend weer hoop gegee. Ek het reeds besluit om op te gee met my roeping, nou vra ek weer die vraag; waar wil ons Here my hê? Dankie en God bless.

  • Avatar

    Tilla

    |

    Ons sien uit na lekker kuier!

  • Avatar

    webmeester

    |

    Dankie!

  • Avatar

    Mariette

    |

    Sowaar “food for thought”!
    Baie dankie…