header3.jpg

Nuusflitse

My Man het Dementia

Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan.  Lees meer ...

Bestel by 041 583 3341.

AANDDIENS:  PREKE

Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.

BIDDEND LUISTER

As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.

Somerstrand Blog

Lewende Hawe
gesprekke in, met en oor die NG Kerk Somerstrand

Bybelskool

Bybelskool
Die Woord is 'n huis om in te woon
Haloweb
Preke gesorteer volgens reeks

Hoeveelheid Resultate: 1
Bladsy 1 of 1
1

Die Gees stuur ons oor Grense - Pinkster 2009

Pinkster 2009

Paulus steek grense oor deur met intellektueles in gesprek te tree (28.05.2009)

Word dokument : Icon  Pinkster 6 - Paulus steek grense oor deur met intellektueles in gesprek te tree.doc

Petrus steek grense oor deur ander kulture in te sluit (27.05.2009)

Word dokument : Icon  Pinkster 5 - Petrus steek grense oor deur ander kulture in te sluit.doc

Filippus steek grense oor deur ander etniese groepe te bedien (26.05.2009)

Word dokument : Icon  Pinkster 4 – Filippus steek grense oor deur ander etniese groepe te bedien.doc

Jerusalem steek grense oor deur om te gee vir behoeftiges (25.05.2009)

Word dokument : Icon  Pinkster 3 – Jerusalem steek grense oor deur om te gee vir behoeftiges.doc

Die Gees steek grense oor deur gender (24.05.2009)

Dit is die tweede preek in die reeks. Die eerste preek is nie opgeneem nie,maar kan op die webtuiste onder die boonste menu Eredienste/ Pinkster 2009 afgelaai word.


Word dokument : Icon  Pinkster 2 - Jesus steek grense oor deur gender.doc


1