• Home
  • Ek wil graag ‘n afspraak maak

Ek wil graag ‘n afspraak maak

     

Comments (3)

  • Avatar

    Ivor Nel

    |

    sien opmerking bo asb..vind fietstoer weer die jaar plaas vir Bybelverspreiding..stuur inligting asb…
    Dankie

    Reply

  • Avatar

    Ds.Cobus Fourie

    |

    Ek wil net graag vra dat u hierdie sondag sal aankondig van die Hoop vir Kinders opleiding.

    Die skool naby aan julle (Summerwood)het gevra dat ons daar die Evangelie moet kom verkondig. Hulle het klaar tyd en plek ingeruim daarvoor. Ons kort nog ‘n persoon (Dalk huis-moeder/vader)wat iewers in die week net 1 uur het om te bedien by die skool. Stuur as gemeente asb. iemand wat bereid is om te dien in daardie skool as Evangelis vir Jesus Christus. Die materiaal is vir al die kinders verniet en kos nie ‘n sent nie, al wat ietsie kleins kos is die opleiding van hierdie persoon wat julle stuur. (R300 vir naweek se opleiding en implimentering by skool, etes vir kursus is ingesluit by fooi).

    Kontak my vir enige verdere navrae.

    Ek epos al die nodige inligting en inskrywings vorms.

    Groete in Christus
    Cobus Fourie

    Reply

Leave a comment

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    webmeester

    |

    Hi Jan. Die Here se Woord bly lewend en kragtig. In my eie herlees van hierdie preek het die Here self weer met my gepraat! Seën.

  • Avatar

    Jan Knoetze

    |

    Hierdie boodskap het my vanoggend weer hoop gegee. Ek het reeds besluit om op te gee met my roeping, nou vra ek weer die vraag; waar wil ons Here my hê? Dankie en God bless.

  • Avatar

    Tilla

    |

    Ons sien uit na lekker kuier!

  • Avatar

    webmeester

    |

    Dankie!

  • Avatar

    Mariette

    |

    Sowaar “food for thought”!
    Baie dankie…